Betereinders
Betereinders is 'n reis waarop ons as geloofsfamilie gaan waarin ons mense wil wees wat 'n verskil maak in ons leefwereld. Ons gaan ophou kla, goeie goed doen, saam met almal werk, ons koppe en harte skoon kry, en ons hande vuil maak. Ons gaan saam gesels, en ons gaan saam goed doen.
Ons is Betereinders in samewerking met Fontainebleau Gemeenskapskerk, Dialoog, en ander vennote.
Naam en Van *
Your answer
Selnommer *
Your answer
Epos adres *
Your answer
Ek wil graag tydens Okt en Nov by die volgende betrokke wees (jy kan meer as een opsie kies): *
Required
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This form was created inside of Pierre van Ryneveld Congregation. Report Abuse - Terms of Service