Boekbekendstelling RSVP | Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902
Kraal Uitgewers nooi u en ’n metgesel hartlik uit na ’n boekgesprek en bekendstelling van Leopold Scholtz se nuutste boek, Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902.

Datum: Maandag 1 April 2019
Plek: Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, Ziervogelstraat 574, Arcadia, Pretoria, 0083
Tyd: 17:30 vir 18:00

Dit is noodsaaklik om bywoning vooraf te bevestig, aangesien beperkte plek beskikbaar is.

Vir meer inligting kontak die uitgewer by (012) 880 1953 of kraal@kraaluitgewers.co.za
Toegang is gratis.

Hierdie boek sowel as ander publikasies van Kraal Uitgewers sal by die geleentheid te koop wees.
Kontant en kaarte word aanvaar.

Wys vandag nog jou belangstelling in die bestel van die boek via die volgende skakel - https://goo.gl/forms/CQAKOmNd0gjzNs8m1

Die eerste vyftig (50) betaalde bestellings van hierdie boek via Kraal Uitgewers se aanlynwinkel, sal elk ‘n gratis eksemplaar van die skrywer se boek Kruispaaie: Afrikanerkeuses in die 19de en 20ste eeu, ontvang.

Naam *
Your answer
Van *
Your answer
Instansie *
Byvoordbeeld Solidariteit Beweging, FAK ensomeer.
Your answer
E-posadres *
Your answer
Selfoonnommer *
Your answer
Aantal gaste *
Your answer
Kommentaar
Voeg enige verdere kommentaar hier by
Your answer
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service