Registrasie van nuwe Dienswerkers
DANKIE vir jou keuse om te dien binne die Jeugbediening van Moreletapark Gemeente en om deel te word van 'n sleutelspan wat kinders se lewens wil verander! Ons almal hier by die Moreleta Jeugbediening sien dit werklik as 'n voorreg om kinders te bedien binne God se Koninkryk. Ons glo dat elke kind reeds die vermoë het om 'n impak te maak in die koninkryk.

JY IS REEDS 'N SLEUTEL TOT "N KIND SE GELOOF.

VUL ASB VIR ONS DIE VOLGENDE VORM IN EN IEMAND VAN DIE JEUGKANTOOR SAL MET JOU IN VERBINDING TREE:

Noemnaam *
Your answer
Van *
Your answer
E-pos adres *
Your answer
Selfoonnommer *
Your answer
Verjaarsdag *
MM
/
DD
Next
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Additional Terms