Inskrywingsvorm:Alpha Huwelikskursus
Helderberg Beradingsentrum (in samewerking met NG Helderberg en Helderberg Uitreik) is opgewonde om hierdie ruimte te skep waar huwelikspaartjies hul verhoudings kan kom versterk.
- Kostes vir die kursus beloop R250 per paartjie
- Datums: 8 Oktober, 15 Oktober, 22 Oktober, 29 Oktober, 5 November, 12 November, 19 November
- Tyd: 18:00-20:00 by NG Heldeberg
Email address *
Naam en Van (man)
Kontaknommer (man)
Naam en Van (vrou)
Kontaknommer (vrou)
Betaling:
Maak asb u betaling na die volgende rekening:
Helderberg Uitreik
ABSA Helderberg,
Rek nr 9114 483 080,
Takkode 632005
Verwysing: huwelik/jou naam

Epos asb u bewys van betaling aan berading@nghelder.co.za
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
reCAPTCHA
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy