Onderwyserterugvoer Zwarrie W's 2 van 2017
Dit sal waardeer word as u die 2 minute terugvoerrespons kan voltooi. 'n Naam gaan uiteindelik ewekansig uit die response getrek word - 'n groot prys is op die spel! Dit is daarom noodsaaklik dat u asseblief u naam en van aan die einde van die vraelys moet weergee. Sluitingsdatum is Dinsdag 18 April - die dag as die skool weer begin!
Hoeveel onderskeidings het die matriekgroep 2016 na die hermerk uitslae beskikbaar gestel is?
Wie is die matriekseun wat 100% vir die Wiskunde Olimpiade gekry het?
Wat het die Mnr & Mej Zwarrie-finaliste gedoen?
Hoeveel Zwarrie-atlete het aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiekkampioenskappe in Durban deelgeneem?
Hoeveel Zwarrie-skuts is daar by die boogskiet?
Waar het Hoërskool Zwartkop se 1 ste rugbyspan hul eerste wedstryd van die jaar gespeel?
Wie is die Zwarrie wat haar boek "Speurder Nina Lucky" by die skool vrygestel het?
Wie is aangewys as Mej Tiener Toerisme?
Wie is die oud-Zwarrie wat saam met Prof Fika Janse van Rensburg afgeneem is?
As ons ons Hemelse Vader se hand van seën werksaam voel in Hoërskool Zwartkop, dan verklaar ons graag...
Wat is u naam en van?
Your answer
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Additional Terms