Welkom by Haasbroek-Willemse Testamente
Ons wil u adviseer dat u testament gereeld hersien moet word, veral onder die volgende omstandighede:

- indien een of meer van u kinders tot sterwe gekom het.
- indien u kinders intussen meerderjarig geword het.
- indien u intussen geskei is.
- indien u weer getroud is.
- indien u bykomende eiendom aangekoop het.
- indien u enige van die bepalings van u testament wil wysig.
- indien en wanneer u so verkies.

Indien u verlang dat ons u testament hersien of wysig, volg asb. die volgende stappe:

- Voltooi die onderstaande besonderhede volledig.
- U sal so spoedig moontlik daarna u opgestelde testament ontvang.
- Gaan die testament sorgvuldig na.
- Indien u wysigings verlang of enige navrae het, e-pos dit na
  mattwillemse@haaswil.co.za.
- Indien u tevrede is met die testament, maak 'n afdruk daarvan, onderteken  
  dit en bewaar dit veilig.

Die vereistes vir die opstel en ondertekening van 'n testament is as volg:

- Ondertekening van die testament moet in die teenwoordigheid van 2 onafhanklike
  getuies plaasvind.
- Albei getuies moet 14 jaar wees.
- Die getuies mag nie voordeel uit die testament ontvang nie.
- Die getuies mag nie die eksekuteur of trustee wees nie.
- Die getuie mag ook nie jou man of vrou wees nie.

Voordele om langslewende as Eksekuteur aan te stel:

- Die goedgekeurde fooi om 'n boedel te beredder is 3,5% plus BTW op die totale waarde van die boedel.
- Die langslewende kan nou 'n fooi beding by enige instansie.
- Op 'n boedel van R1 miljoen kan 'n bedrag van tussen R 10 000 en R 15 000 op die eksekuteursloon bespaar word.
- Die langslewende kan, deur byvoorbeeld die aanstelling van 'n plaaslike prokureur, gereelde en onmiddellike toegang hê
  en navrae rig.

Gereelde vrae wat gevra word:

- 'n Eksekuteursbrief word binne 3-4 weke deur die Meester van die Hooggeregshof uitgereik.
- 'n Normale en standaard boedel word tussen 3-4 maande afgehandel.
- Die roerende bates en kontant word vinniger afgehandel.
- Haasbroek-Willemse Ingelyf se huidige tarief om 'n boedel te beredder is 2.5% plus BTW.
- U testament met die laaste datum is gewoonlik die geldige testament.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
VOLG HIERDIE STAPPE NOUKEURIG *
Dui aan met X waar van toepassing
Required
TESTATEUR ( MAN )
VAN: *
VOLLE NAME : *
ID NR : *
WOONAGTIG TE : *
TITEL *
TESTATRISE ( VROU )
VAN : *
VOLLE NAME : *
ID NR : *
WOONAGTIG te : *
TITEL *
HUWELIKSTATUS
Dui aan *
KINDERS
Volle name, id nommers of geboorte nommers en geslag
1
Volle name, id nommers of geboorte nommers en geslag
2
Volle name, id nommers of geboorte nommers en geslag
3
Volle name, id nommers of geboorte nommers en geslag *
4
ERFGENAME
Testament as Testateur eerssterwend is. *
Is Testatrise die enigste erfgenaam?
Required
Indien nie wie is al die erfgename en wat erf elkeen? *
Testament as Testatrise eerssterwend is. *
Is Testateur enigste erfgenaam?
Required
Indien nie, wie is al die erfgename en wat erf elkeen as Testatrise eerssterwend is. *
TRUSTS VIR MINDERJARIGE KINDERS
Moet Trust gestig word vir minderjariges by afsterwe van langslewende en/of gelyktydige afsterwe? *
Indien wel, moet Trust beëndig word as kinders watter ouderdom bereik het?
Required
WIE ERF IN GEVAL VAN GESINSUITWISSING?
ERFGENAME
BENOEMING VAN VOOGDE , TRUSTEES EN EKSEKUTEURS
VOLLEDIGE NAME EN ADRESSE VAN VOOGDE
VOLLEDIGE NAME EN ADRESSE VAN TRUSTEES
VOLLEDIGE NAME EN ADRESSE VAN EKSEKUTEURS INDIEN DIT NIE HAASBROEK-WILLEMSE PROKUREURS IS NIE.
ORGAANSKENKING?
Moet u organe geskenk word?
VERASSING?
Wil u veras word?
LEWENDE TESTAMENT?
Wil u 'n lewende testament hê?  Dit is 'n testament waarin u bepaal dat u in sekere omstandighede nie meganies/met hulp aan die lewe gehou word nie.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. - Terms of Service - Privacy Policy

Does this form look suspicious? Report