Boekbekendstelling RSVP | Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902
Herbeleef die oorlog daar waar dit die felste geveg is – in die Wes-Transvaal!

Jy en ’n metgesel word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902. Dit is die sewende en laaste boek in Kraal Uitgewers se gewilde Die erwe van ons vaad’re-reeks. ’n Historiese herdenkingsperderit wat van Bloemfontein tot Kimberley aangepak word, sal ook by die geleentheid bekendgestel en afgeskop word.

Datum:  Saterdag 23 Junie 2018
Plek:      Oorlogsmuseum van die Boererepublieke, Monumentweg, Bloemfontein
Tyd:       09:30 vir 10:00

Bevestig bywoning voor of op Dinsdag 19 Junie 2018.
Dit is noodsaaklik om bywoning vooraf te bevestig, aangesien beperkte plek beskikbaar is.

Vir meer inligting kontak die uitgewer by 012 880 1953 of kraal@kraaluitgewers.co.za 

’n Komplimentêre museumtoer sowel as verversings sal na afloop van die bekendstelling aangebied word. Toegang is gratis.

Dié en ander beskikbare boeke in die Erwe van ons vaad’re-reeks sal ook tydens die geleentheid te koop wees. Kontant en kaarte word aanvaar.

Bestel vandag nog jou eksemplaar via die volgende skakel - https://goo.gl/k2jxee

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam *
Van *
E-posadres *
Selfoonnommer *
Hoeveelheid bywoners *
Kommentaar
Voeg enige verdere kommentaar hier by
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy