Kraggakamma Gemeente POPI-verpligting
Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Wet nommer 4 van 2013).

Dié wet verhoed ons om enige persoonlike inligting te versprei op welke manier ookal. GEEN inligting mag voortaan aan ander lidmate verskaf word nie.

Lidmate moet asseblief kennis neem dat alle inligting wat die Gemeente reeds besit, ekstra vertroulik hanteer sal word. Daar is wel implikasies wat die wet op ons daaglikse handel het. Dit impliseer dat die Gemeente skriftelike toestemming van elke lidmaat moet ontvang dat inligting verwerk en gestoor mag word.

Ons vra asseblief elkeen se geduld en hulp hiermee.

Daarom word u vriendelik versoek om onderstaande vorm teen 15 Julie te voltooi. Die een vorm kan gebruik word vir die hele gesin.

Toestemming: *
Captionless Image
Belydende Lidmaat 1 - Naam en Van *
Kontak nommer *
E-pos adres *
Belydende Lidmaat 2 - Naam en Van
Kontak nommer
E-pos adres
Kind 1 - Naam en Van
Kontak nommer
E-pos adres
Kind 2 - Naam en Van
Kontak nommer
E-pos adres
Kind 3 - Naam en Van
Kontak nommer
E-pos adres
Kind 4 - Naam en Van
Kontak nommer
E-pos adres
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy