Request edit access
Eksamentyd: Maak gereed met Mind Moves
As die eksamen jou laat voel of jy gryser word - maak seker julle mis nie die geleentheid nie!

INHOUD

- Weet jou kind hoe om voor te berei vir eksamen?
- Self te leer en opsommings te maak?
- Het jy geweet jou kind se unieke breinprofiel help jou om te verstaan hoe hy/sy moet leer?
- Weet jy wat jou kind se sensoriese leervoorkeur is?
- Hoe hanteer ons spanning en angs met eksamentyd?

Geskik vir Graad 4 tot 7 ouers!

Koste beloop R50 per persoon en betalings kan gedoen word by die kerkkantoor of vir EFT betalings:
NG Weltevreden
ABSA, Clearwater
Rek: 7 3058 0460
Verwysing: Voorletters+Van+Eksamentyd


Email address *
Naam en van *
Your answer
Telefoonnommer *
Your answer
Aantal persone wat bywoon *
Your answer
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service