Ek, die ondergetekende, verstaan dat die onttrekkings wat hiermee gemagtig word, deur 'n rekenaar verwerk sal word d.m.v. 'n magneetbanddiens en ek verstaan dat die besonderhede van elke onttrekking uit my rekening op my bankstaat sal verskyn. Hierdie magtiging kan ter enige tyd skriftelik deur my gekanselleer of gewysig word *