Request edit access
Ekonomie 2020 Graad 10 Ronde 1
Ekonomie Graad 10
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Ekonomie Graad 10
Leerder naam
Leerder van
Skoolnaam
Selfoonnommer
E-pos
Graad
Basiese ekonomiese konsepte
1. As jy Ekonomie bestudeer, kyk jy eintlik na:
1 point
Clear selection
2. Aanvaar dat mosterd op ‘n spesiale aanbod is in die plaaslike kruidenierswinkel. Alhoewel jy tamatiesous bo mosterd verkies, koop jy die mosterd. Dit is 'n tipiese voorbeeld van …
1 point
Clear selection
3. As ‘n wetenskap, bestudeer mikro-ekonomie:
1 point
Clear selection
4. As gevolg van arbeidsaksies stop 'n prominente goudmynmaatskappy die totale produksie vir 'n periode van drie maande. Dit sal tipies gesien word as deel van …
1 point
Clear selection
Die ekonomiese probleem
5. Natuurlike hulpbronne kan buite die gebied van skaarsheid val. Watter een van die volgende redes is NIE korrek nie?
1 point
Clear selection
6. 'n Produk kan as relatief skaars beskryf word as dit:
1 point
Clear selection
7. Jane het Covid-19 en kan nie privaat hospitaalversorging bekostig nie. Die suurstof wat in 'n staatshospitaal aan Jane voorsien word, is 'n voorbeeld van 'n …
1 point
Captionless Image
Clear selection
8. Die ekonomiese sektor wat op die volgende foto uitgebeeld word, kan die beste beskryf word as die …
1 point
Captionless Image
Clear selection
9.Suiker word deur 'n fabriek gebruik om suikerstroop te vervaardig, wat gebruik word vir die vervaardiging van koeldrank. Die suiker kan die beste beskryf word as ‘n ….
1 point
Clear selection
10. Die wiprit (roller coaster) op 'n kermis kan die beste beskryf word as uitsluitbaar omdat:
1 point
Clear selection
11. Die handel tussen verkopers in Suid-Afrika en kopers in Suid-Afrika kan beskryf word as …
1 point
Clear selection
12. In 'n oop ekonomie speel die ____-sektor 'n belangrike rol.
1 point
Clear selection
13. Faktorvergoeding sluit die:
1 point
Clear selection
14. Watter een van die volgende is korrek met betrekking tot geslote ekonomieë?
1 point
Clear selection
15. Bestudeer hierdie grafiek wat die Suid-Afrikaanse jaarlikse BBP-groeikoers aandui.
1 point
Captionless Image
Clear selection
16. In 'n artikel op www.sanews.goc.za (30 April 2019) het die SAID gesê dat hulle strategiese inisiatiewe aanpak in 'n poging om inkome-lekkasies te beperk wat voortspruit uit onwettige en onetiese praktyke in die onwettige ekonomie. Hierdie lekkasies is hoofsaaklik die gevolg van:
1 point
Clear selection
17. Watter een van die volgende is 'n voorbeeld van semi-duursame verbruikersgoedere?
1 point
Captionless Image
Clear selection
Kwantitatiewe elemente
18. Volgens die Internasionale Monetêre Fonds is die Verenigde State van Amerika die grootste ekonomie ter wêreld, gevolg deur China en Japan. Hierdie feit is gebaseer op:
1 point
Clear selection
Bestudeer die volgende grafiek wat die Suid-Afrikaanse BBP per capita toon en beantwoord vrae 19 tot 21.
19. Die persentasie verandering in BBP vanaf 2015 tot 2016 is …
1 point
Clear selection
20. Die BBP per capita word verkry deur:
1 point
Clear selection
21. In hierdie grafiek is:
1 point
Clear selection
22. Die definisie van 'n sakesiklus het sekere belangrike implikasies. Watter een van die volgende beskryf die sakesiklus die beste?
1 point
Clear selection
Bestudeer die volgende illustrasie van die sakesiklus en beantwoord vrae 23 tot 25.
23. Watter punte dui op 'n positiewe ekonomiese groei teen 'n dalende koers?
1 point
Clear selection
24. Tussen watter punte is die ekonomie besig om te herleef?
1 point
Clear selection
25. Tussen punte A en C op die sakesiklus kan die ekonomie die beste beskryf word as in 'n …
1 point
Clear selection
26. Watter een van die volgende aanwysers sal 'n groot invloed hê op die reële ekonomiese groei in Suid-Afrika?
1 point
Clear selection
27. Watter een van die volgende is NIE tipies van 'n resessie nie?
1 point
Clear selection
28. Watter EEN van die volgende is WAAR gedurende 'n fase van welvaart in die ekonomie?
1 point
Clear selection
29. 'n Leidende aanwyser van ekonomiese aktiwiteite kan die beste beskryf word as 'n aanwyser wat die neiging van die ekonomie of die mark aandui …
1 point
Clear selection
30. Watter grafiek dui op 'n leidende aanwyser?
1 point
Captionless Image
Clear selection
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. - Terms of Service - Privacy Policy

Does this form look suspicious? Report