Request edit access
Mind Moves, wikkel die brein wawyd wakker!
As jy wil weet wat daardie “iets” is wat jy moet doen of van weet, om jou kind se volle potensiaal te ontwikkel - maak seker jy mis NIE UIT op hierdie Mind Moves praatjie nie. Kom ontsluit die wêreld van kinderontwikkeling en leer van jou kind se persoonlikheid en ouderdomsverwante gedrag. Kom lag (en huil) saam oor moeilike kwessies soos angs, ADHD, ADD, sensoriese integrasie, spraak-en taalontwikkeling, stilsit en emosionele intelligensie. Ons gee raad en praktiese planne vir kieskeurige eters, moeilike slapers, huiswerk uitdagings, skeidingsangs en woede uitbarstings.
Gemik op ouers van 2 tot 5 jariges.

Koste beloop R50 per persoon, betalings kan by die kerkkantoor gedoen word of dmv EFT in die kerk se bankrekening:
NG Weltevreden
ABSA, Clearwater
Rek: 7 3058 0460
Verwysing: Voorletters+Van+MindMoves

Email address *
Naam en van *
Your answer
Telefoonnommer *
Your answer
Aantal mense wat bywoon *
Your answer
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service