Request edit access
REGISTRASIE VIR e-KURSUSSE
Deur hierdie vorm te voltooi registreer jy vir die Beter Verhoudings e-Kursusse.
Jy magtig Shalash Marriage Ministry (deel van Beter Verhoudings) om jou maandelikse subskripsie van
R120
van jou bankrekening (op die eerste dag van elke maand) te debiteer.
Jy kan jou subskripsie enige tyd per epos kanselleer.
Die maandelikse ledegeld mag aan die begin van elke kalenderjaar met R10 verhoog.
Elke maand se onttrekking uit jou bankrekening deur Shalash word behandel asof dit deur jou persoonlik onderteken is.
Jy gee toestemming dat die party wat hiermee gemagtig is om die trekkings teenoor jou rekening te behartig, geen van sy regte aan ‘n derde party mag afstaan of sedeer nie en dat ek geen van jou verpligtinge ingevolge hierdie ooreenkoms aan ‘n derde party mag delegeer nie.

Naam:
Your answer
Selfoon nommer:
Your answer
Eposadres:
Your answer
Bank:
Your answer
Rekeninghouer:
Your answer
Rekeningnommer:
Your answer
Tipe rekening (tjek/spaar):
Your answer
Taknommer:
Your answer
Hantekening:
Your answer
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service