Request edit access
Thorntree Primêre Skool 2027 Aansoekvorm (Graad R)
Thorntree Skool het die volgende fase van ons onderwysplan bekendgestel, Thorntree Primêre Skool. Die skool het in 2016 begin en sal teen 2027 tot by 'n Afrikaanse Graad R klas uitbrei. Ons is verheug om jaarliks uit te brei deur die daaropvolgende graad by te voeg.
 
Indien u belangstel in die ander fases van ons skool, gebruik die onderstaande skakels:  

Ons kleuterskool, Thorntree Kleuterskool (Ouderdom 3 maande - Graad RR):

Aansoekvorm, Thorntree Kleuterskool 2027

Application Form, Sprouts Academy 2027  

Ons Laerskool: Thorntree Primêre Skool (Gr R tot Gr 3):

Ons begin ook 'n Afrikaans Huistaal graad R klas in 2027.  

Grade R-7 English Application Form 

Ons Hoërskool: Thorntree Senior Kollege (Graad 8-11)

Ons begin ook 'n Afrikaans Huistaal graad 8 klas in 2027. 

Graad 8 2027 Afrikaanse Aansoekvorm

Grade 8-11 English Application Form  

Email *
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This form was created inside of Thorntree Preparatory.

Does this form look suspicious? Report