Raslouw Onderwys (Edms) Bpk

Jaarprogram 2018

Januarie tot Desember

Januarie

Reeds voltooi!

Februarie

Dag

Item

Verantwoordelik

3

NASP Elspark Interskole boogskietkompetisie (weg)

Harlequins Krieketklub gebruik ons sportveld

Pieter

8 - 11

Hoërskool Raslouw-kamp

Hoërskool Studenteraad

10

Kleuteratletiek

(Adverteer komende opedag)

RVO en Magda

13

Opedag Kleuterskool & Laerskool

Almal

14

Hoërskool Valentynsbal

Riekie en RVO

17

Harlequins Krieketklub gebruik ons sportveld

Pieter

24

Indicato Atletiekbyeenkoms

Deon en RVO

Maart

Dag

Item

Verantwoordelik

1

Fotodag

Magda

2

Hoërskool atletiek

Hoërskool se sportkoördineerder

3

Harlequins Krieketklub gebruik ons sportveld

Pieter

8

Instappie kleuters, gr 0-3  om 8:30 R20 per kind

Erika

9

Hoërskool atletiek

Hoërskool se sportkoördineerder

10

NASP Klub Inyathi Interskole boogskietkompetisie (weg)

Pieter

5 - 9

Laerskool se Toetsreeks

Adri

13 - 16

Laerskool se Toetsreeks

Adri

16

Verootmoedigingsgeleentheid

Pieter, Andries Bruwer

17

Hoërskool Raslouw Inter-atletiek

Hoërskool se sportkoördineerder & RVO

19

Redenaarsaand vir graad 1 tot 3

Sanette

20

Redenaarsaand vir graad 4 tot 7

Leandri

20

Geen spanskaak

Andries

21

Menseregtedag (vakansiedag)

23

Spanskaak by Mall@Reds

Andries

23

Hoërskool sokkie

Hoërskool-

studenteraad

24

Wierda Independent School huur ons gronde vir Boogskietkompetisie

Pieter

27

Laerskool se rapporte word uitgegee

Entrepreneursdag  gr 6 & 7

Skole sluit 10:00

Gr 6 & 7 Onderwysers

30

Goeie Vrydag (in vakansie)

April

Dag

Item

Verantwoordelik

2

Gesinsdag (in vakansie)

10

Skole heropen vir tweede kwartaal

11

Oueraand:

Laerskool

Hoërskool

Adri

Riekie

14

Hoërskool Wintersport

Hoërskool se sportkoördineerder, Riekie

17

Hoërskool Wintersport

Hoërskool se sportkoördineerder, Riekie

19

RIS - Juniors

Andries

20

Leespiekniek

Leandri C

21

NASP Klub Inyathi Interskole boogskietkompetisie (weg)

Pieter

24

Hoërskool Wintersport

Hoërskool se sportkoördineerder, Riekie

26

RIS - Seniors

Andries

27

Vryheidsdag (vakansiedag)

30

Algemene skoolvakansiedag

Mei

Dag

Item

Verantwoordelik

1

Werkersdag (vakansiedag)

Kosverkope by Wally Hayward Marathon

RVO

5

Winterspele 1: Rugby en Netbal

Deon

Hoërskool se sportkoördineerder, RVO

9

Hemelvaartdagoordenking

Adri

10

Hemelvaartdag (Ratelvakansie)

11

Ratelvakansie

12

NASP Lotus School of Excellence Interskole boogskietkompetisie (weg)

Pieter

18 - 19

Spanskaak: Arnold Classic by Sandton Convention Centre

Andries

19

NASP Klub Inyathi of 3D Interskole boogskietkompetisie (weg)

Pieter

21

Graad 10 interne IGCSE-eksamen begin

Riekie

22

Hoërskool Wintersport

Hoërskool se sportkoördineerder, Riekie

25

Hoërskool Sokkie

Hoërskool

studenteraad

26

Winterspele 2: Rugby en Netbal

Hoërskool Inter-skole: Wintersport

Deon

Hoërskool se sportkoördineerder

28

Graad 8, 9 en 11 se eksamen begin

Riekie

Junie

Dag

Item

Verantwoordelik

5 - 15

Laerskool se eksamen

Adri

16

Jeugdag (vakansiedag)

NASP Klub Inyathi Interskole boogskietkompetisie (weg)

Pieter

21

Hoërskool se eksamen sluit af

Riekie

22

Entrepreneursdag: Graad 4 en 5

Laerskoolrapporte word uitgestuur

Skool sluit

Chrisna en Michelle

Adri

Julie

Dag

Item

Verantwoordelik

16

Skool heropen

20

Musiekpret-aand

RVO

21

NASP Laerskool Elspark Interskole boogskietkompetisie (weg)

Pieter

26

RIS - Juniors

Andries

26

Krieket

Hoërskool se sportkoördineerder

28

NASP Hoërskool en Laerskool Raslouw Interskole boogskietkompetisie (tuis)

Pieter

Augustus

Dag

Item

Verantwoordelik

1

Gholfdag

Maretha

2

RIS - Seniors

Andries

4

Boogskiet: NASP Gauteng Provinsiale kompetisie (weg)

Pieter

4

Hoërskool: ma-en-dogter skemerkelkie

RVO + Studenteraad

8

Entrepreneurs: Graad 00 tot 1

Erika, Magda en Gr 1 juffrou

8

Toastmasters Gala-aand

Riekie

9

Vrouedag (vakansiedag)

10

Algemene skoolvakansiedag

15

Opedag

Volle Bestuur en personeel

17

Hoërskoolsokkie

Hoërskool studenteraad

18

Gesinsportdag: Krieket

Deon

22

Speech Festival

Michelle

23

Krieket

Hoërskool se sportkoördineerder

25

NASP Gauteng Pretdag - aangebied deur NASP se Gauteng-bestuur, vind plaas op ons terrein.

Pieter

28

Panarotti’s: Hoërskool shadow

RVO

30

Krieket

Hoërskool se sportkoördineerder

31

Spelolimpiade

Pa-en-seun Kamp

Adri, Tashe en Leandri

Deon

31

Lentedagviering

Adri / Riekie

September

Dag

Item

Verantwoordelik

1

Lentedag

7

Night at the Oscars - Hoërskool Raslouw Gala-aand

Riekie

13

Krieket

Hoërskool se sportkoördineerder

15

Tweekamp (Landloop en Fietsry)

Deon

20

Krieket

Hoërskool se sportkoördineerder

24

Erfenisdag (vakansiedag)

26

Entrepreneurs: Graad 2 en 3

Sanette en Sunell

28

Skool sluit 10:00

27 - 29

Veldskool

Deon

Oktober

Dag

Item

Verantwoordelik

Cambridge IGSCE en AS Level-eksamen begin vir graad 10 en 11, datum nog onbekend. Indien vakke intern geskryf word sal dit op dieselfde dag as die Cambridge-eksamen plaasvind.

Riekie

10

Skole heropen

11

Laerskool en kleuter-ouermiddag op uitnodiging 13:00-14:00 en 17:00-18:00

Laerskool en kleuterpersoneel

12

Vrydagmiddag kleedrepetisie begin om 12:00 - 14:00

Hele skool

16

Sangspeletjie-aand (groepitems wat tydens Pretoria Eisteddfod opgevoer is.)

Adri en Kultuurpersoneel

18

RIS - Juniors

Andries

20

Landloop

Deon

25

RIS - Seniors

Andries

26

Potjiekoskompetisie en kampaand (fondsinsameling)

Hoërskool se onderwysers

November

Dag

Item

Verantwoordelik

1

Leesprojek

Leandri

2

Kleuter gradeplegtigheid 8:00 - 9:00

Kleuter en junior oupa en oumadag 9:00 -10:30

Adri, Magda en Erika

Kleuter en junior juffrouens

3

Landloop

Deon

7

Laerskool prysuitdeling gr 1-3

Adri & JP

14

Laerskool se prysuitdeling gr 4-7

Adri & SP

12

Graad 8 en 9 se interne eksamen begin

Riekie

16 - 28

Senior Primêr Eksamen

Adri

30

Graad 7-afskeid

Leandri

Desember

Dag

Item

Verantwoordelik

7

Night at the Museum vir graad 5 tot 7

Pieter

12

Skole sluit & Rapporte