FTF Maandelikse Hersieningsdag (MHD)
Agenda
MHD # 1, Maand 3
Gereformeerde Kerk Brooklyn
15 Maart 2017
VOOR ONS HERSIENINGSBYEENKOMS: Elkeen lees aandagtig deur die aanhangsels. Fanie/Chris berei sy Boekverslag voor op Surprising Insights from the Unchurched deur Thom Rainer en hy benoem ook iemand om ’n Boekverslag voor te berei op Outgrowing the Ingrown Church deur Jack Miller. Laastens berei Chris/Fanie voor om sy persoonlike Gebedsvisie met die FTF Span te deel.
- Finale hersiening van die voorgestelde Strategiese Plan dokument
Doel:
- Om enige onduidelikhede op te klaar
- Om enige foute te korrigeer
- Om verbintenisse te kry vir voltooiing van enige uitstaande take
- Om die strategiese inisiatief te kies waarop ons hierdie jaar sal fokus.
- Hersien FTF opdragte:
- Waar staan ons met die skryf van die gemeentelike geskiedenis – wat moet gedoen word om dit te voltooi? Herinner die betrokke koördineerder daaraan.
- Hersien Chris/Fanie se geformuleerde Gebedsvisie
- Bespreek die Huis van Gebed Opname (Aanhangsel 1)
- Allokeer persoonlike gebedsvisie oefening aan die FTF Span (Aanhangsel 2)
- Kry opdatering van Gebeds/Wapendraersbediening Koördineerder – Fanus Nortjé (as ek dit reg het, Icel)
- Word gebedsversoeke aan die Embers Gebedsbedieningspan gestuur?
- Ontdek ons Geestelike Gawes: -- Annalie Grové (as ek dit reg het, Icel)
- Proses wat ons sal volg.
- Haalbare vir volgende maand?
- Is daar gepreek oor “Herbesoek die Verlede”? Indien nie, wat is die leraars se strategie vir prediking oor al die Embers strategieë?
- Verslag oor Surprising Insights From The Unchurched, deur Thom Rainer
- Wat is jou belangrikste persoonlike “wegneem” waarhede?
- Is daar ’n “wegneem”-waarheid wat die span wil herbesoek?
- Wat verwag julle as resultaat as julle die “wegneem”-waarheid implementer?
- Verslag oor Outgrowing the Ingrown Church deur Jack Miller
- Wat is jou belangrikste persoonlike “wegneem” waarhede?
- Is daar ’n “wegneem”-waarheid wat die span wil herbesoek?
- Wat verwag julle as resultaat as julle die “wegneem”-waarheid implementer?
Deel “The MIR Process” uit en hersien (sien aanhangsel 4) [GEEN BESPREKING; VIR INLIGTING ALLEENLIK]
- Stel die “Issues Roundtable” bekend: (sien aanhangsel 3) [GEEN BESPREKING; VIR INLIGTING ALLEENLIK]
- Afsluiting – Joe/Richard